Die Mamre-rugbyklub het Darling-romery met sy 30ste verjaarsdag vir hul ondersteuning die afgelope paar jaar bedank. Bernette Stadler (sekretaris van die Mamre-rugbyklub), Marius Bruintjies (voorsitter van die Mamre-rugbyklub), Henk Bothma (finansiële hoof van Darling-romery) en Abraham Groepies (ondervoorsitter van die Mamre-rugbyklub) was byderhand.Foto: Verskaf


Mamre-rugbyklub bedank Darling-romery

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article