Suzanne Johannes en Daiman Titus van Mamre, ’n gr. 12-leerder by Durbanville, is op pad na die SA atletiekkampioenskap in Germiston. Titus het goud in die 100 m (10.98 s) en 200 m (22.20s) by die Wes-Kaapse kampioenskap in die Paarl behaal.


Daiman mik vir SA span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article