Amptenare van die Stad Kaapstad se subraad 1 en die kontrakteur het onlangs byeengekom vir die oorhandiging van die nuwe Erfenis-mark. Volgens Moosa Raise, ’n raadslid, sal tuindienste die nuwe mark verfraai en hulle vertrou die finale produk sal binnekort voltooi word. Foto: Murphy Roberts


Erfenis-mark amper klaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article