Die wyksraadslid Moosa Raise het buurtwagte in wyk 32 met nodige toerusting ondersteun om te help om Atlantis vir almal wat daar woon, veiliger te maak. Lede van die SAPD en die Atlantis-gemeenskapspolisiëringforum het die geleentheid bygewoon.Foto: Verskaf


Buurtwag kry toerusting

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article