Robinvale Spurs het ’n skenking van 20 sokkerballe van die Caltex-vulstasie in Atlantis ontvang. Abdul Gafoor, die vulstasie-eienaar, sê dit is belangrik om aan die Atlantis-gemeenskap, wat sy onderneming ondersteun, terug te gee.Foto: Verskaf


Spurs kry balle by Caltex

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article