Die personeel van Shoprite Atlantis het verlede week behoorlik Bok-gees gevang. Dié manne en vroue in hul goud-en-groen was onder die Suid-Afrikaners wat die afgelope Saterdag fees gevier het nadat die Springbokke Saterdag die 2023-Rugbywêrekdbeker-eindstryd teen Nieu-Seeland in Frankryk gewen het. Foto:


Wel gedaan Bokke!~

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article