Logan Roberts kan eenvoudig nie die trane keer op haar eerste dag by Mamre Primêr nie.Foto: Murphy Roberts


Leerders in en om Atlantis het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar op Woensdag (17 Januarie) beleef. Vir baie was dit ’n opwindende dag. Hier is ’n paar foto’s van die leerders wat vir die eerste keer “groot skool” toe gaan.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article