Danny Pietersen is onlangs as Atlantis Rotary se nuwe president vir 2024-’25 verkies. Links: Pietersen vereer Josie Norfolk vir haar borgskappe die afgelope jaar. Regs: Pietersen saam met Fabian Brandt van Mpact met die tafel en stoele wat aan Atlantis Rotary geskenk is.


Rotariërs kry nuwe president en vierkantige tafel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article