Die drie begunstigdes (Mamre-rugbyklub, Hamlets en Mamre Primêre Skool) van die Mamre-OK se onlangse gemeenskaps-7’s-toernooi het hul deel van die wins die afgelope Donderdag (6 Februarie) ontvang. Die toernooikomitee onder leiding van Usen Jacobs en die voorsitter van subraad 1, Allister Lightburn, het die oorhandiging gedoen.Foto: Verskaf


Begunstigdes van toernooi kry hul deel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article