Vier leerders aan die Laerskool Odensia het uitstekend presteer op die skool se kleure-atletiekbyeenkoms. Van links is CJ Motsoari (junior victor ludorum), Elandri Grobbelaar (junior victrix ludorum), Botshelo Seutloali (senior victrix ludorum) en Vuyisile Manjo (senior victor ludorum). FOTO: Verska
Wys spoed en krag op atletiekbaan
|
Share this post:





