Tjaart van der Walt, ’n bekende Welkom-sakeman, het die lede van die Welkom-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) op hul Augustus-vergadering oor die werksaamhede van die Matjhabeng-gemeenskapsforum vertel. Dié vergadering is op 16 Augustus in die kerksaal van die Blye Boodskap-bedieninge in Welkom gehou. Van links is Annette van der Merwe, Van der Walt, Desiree Korb en Susan Fourie.

Woon vergadering by

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article