Every Saturday

The weekly parkrun is scheduled to take place at 08:00 at the St Dominic’s College sports field, located at 85 Jan Hofmeyr Road. Those interested in competing in this weekly event have the option to walk, jog, run or help the organisers by performing volunteer duties. Access to the parkrun is made available via the Volks Road entrance.

5 Desember

Die NG Moedergemeente Riebeeckstad bied op ‘n mini-basaar aan. Almal is welkom om dit by te woon.

‘n Groot verskeidenheid eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word soos wegneemetes, pannekoek, koek, vleis en vele meer. Die basaar sal by die kerk, op die

hoek van Ernst en Artemisstraat in Riebeeckstad plaasvind van 17:30 tot 20:00. Vir meer inligting kontak die kerkkantoor weeksdae van 09:00 tot 12:30 by 057 388 2697.

Kontak Vista

Kontak Vista met inskrywings oor konserte leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies. Hierdie inligting word gratis in Vista se dagboek geplaas. Stuur inskrywings na marti.will@novusmedia.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article