Welkom-Gimnasium Derby 2026 Goudveld-Hoërskool

Welkom-Gimnasium Derby 2026 Goudveld-Hoërskool


In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Dié groot stryd vind plaas Saterdag, 23 Mei, op die sport velde van Welkom-Gimnasium. Die derby is en bly die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article