Johan Slabbert, Skoolhoof, Welkom-Gimnasium, se Derby 2026 boodskap:
In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.
Dié geleentheid word deur elke afrigter, ouer en leerling as die hoogtepunt van die wintersportprogram beskou.
Op hierdie dag sal elke span om ‘n oorwinning tot die bittereinde meeding.
Die Gimmies nooi alle belangstellendes, oud-leerlinge, ouers en besoekers om hierdie gebeurtenis saam met ons op ons terrein te geniet.
I hope that this year’s derby will be characterised by healthy sportsmanship and that beautiful friendships will be forged.
May we be spared serious injuries and foul play.
It is also my wish that each matriculant will treasure the memories of this year’s Gimnasium-Goudveld derby.
Baie welkom aan al die reünie-groepe by hulle onderskeie alma maters.
Mag die besoek mooi herinneringe laat herleef en ‘n besoek aan Welkom en sy gemeenskap van besonderse waarde wees.
Thank you very much to each sponsor, donor and supporter for your positive attitude and involvement with Gimnasium this year.
Thank you also to Ms Sankie Nondela and her staff from FNB for their involvement with the two top schools in the Free State.
‘n Spesiale woord van dank ook aan elke afrigter by Gimnasium u onbaatsugtige opoffering van u tyd langs die sportveld in belang van ons leerlinge word opreg waardeer.
Baie welkom aan mnr. Mark Louwies, die Goutie-personeel, beheerliggaam en elke Goutie in Gimmieland. Geniet die dag saam met ons.
Lastly, a message to each Gimmie: Do what you can, with what you have, wherever you are.





