Die Voortrekkers en kunsstudente van Welkom-Gimnasium het Saterdag
10 Mei by Blessings Diere-welsyn in Welkom gekuier. Hulle het die gronde en die dierehokke skoon gemaak en gehelp met basiese instandhouding. Die kunsstudente het mure met helder kleure en ontwerpe geverf. Daar is ook ‘n skenking van dierekos en komberse gemaak. Van links is Zeenet van der Vyfer en Meagan Munro.
Welkom Gimnasium aan die werk by Blessings
|
Share this post:

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.



