Die jaarkongres van die Vrystaat Vroue Landbou-unie (VVLU) is op 3 en 4 September by Leopards en Lace in Bloemfontein gehou.

VVLU Jaarkongres

Die jaarkongres van die Vrystaat Vroue Landbou-unie (VVLU) is op 3 en 4 September by Leopards en Lace in Bloemfontein gehou. Tydens die kongres het Dr. Werner Rossouw van Silostrat het oor “Voedselsekerheid gepraat. Hannes van Wyk, akteur en televisieaanbieder, was die gasspreker. Hy het tydens sy toespraak hulde aan die vrou gebring. Hier is die vroue van Area 8 (Goudveld) wat die kongres bygewoon het.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article