Lede van die Welkom VLU-tak besoek weekliks die Silver Village-tehuis vir bejaardes in Welkom waartydens ’n skeppende aktiwiteit gedoen word. Op 4 April is Paasgeskenke gemaak. Sannie Vermeulen wys ’n glasie-hasie, en ’n waslap wat soos ’n hasie gevou is. Dit is met die oog op die afgelope Paasfees gemaak.
VLU help met Paasgeskenke
Marti Will
|

Supplied
VLU help met Paasgeskenke
Marti Will
|

Supplied
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Riool vloei in natuurlike hulpbronne veroorsaak moontlike siekte-uitbrekings in Matjhabeng
Die rioolkrisis in die Matjhabeng-munisipaliteit het in 'n ernstige gesondheidskrisis ontaard. Riool vloei in natuurlike…
by
Vistaon
-

Inwoner vier binnekort 92 j.
Een van Welkom se oudste inwoners, Sarah Gouws, sal op 21 Februarie haar 92ste verjaardag…
by
Marti Willon
-

Vista Diary/Dagboek
Vista Diary – Stuur dagboekinskrywings na marti.will@novusmedia.co.za. Dit word gratis in die koerant se dagboek…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
