Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het vir die Vrystaatspan gekwalifiseer wat sal deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms, van 18 tot 29 September in Kuils­rivier gehou. Van links is, voor: Yuriska Oosthuizen (vlak 4) en Ezelle Ehlers (vlak 5)

Verteenwoordig VS

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article