Die polisie het op Saterdag 20 Januarie inligting ontvang oor ’n skietvoorval by die vragmotorstaanplek in Ventersburg. Hulle het die lyk van ’n man met ’n skietwond agterin sy nek gevind

SAPD

Vermeende diewe aangekeer

Die polisie het op Saterdag 20 Januarie inligting ontvang oor ’n skietvoorval by die vragmotorstaanplek in Ventersburg. Hulle het die lyk van ’n man met ’n skietwond agterin sy nek gevind

SAPD

Die polisie het ses verdagtes (van 23 tot 30 jaar) in hegtenis geneem nadat vermoedelik gesteelde eiendom in hul besit gevind is. Dit kom nadat artikels uit geparkeerde vragmotors in Ventersburg gevat is.

Die Ventersburg-polisie waarsku dat daar ’n tendens is van jeugdiges wat vragmotors beroof.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article