Mienke du Toit, ’n gr. 11-leerling aan die Goudveld-Hoërskool, het ’n eerste plek in die Vrystaat behaal in die verbruikerstudie-kompetisie wat deur die departement van toerisme aangebied is. Sy het ’n goue medalje ontvang op die Vrystaat-ekspo van toerisme, verbruikerstudie en gasvryheidstudie, wat op 2 Augustus in Welkom gehou is. Foto: Verskaf


Verdien medalje

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article