Die Goudveld se Louis Fourie en Louis Massyn het Sondag (09/10) die Chicago-marathon in Amerika aangedurf en voltooi. Fourie se tyd was 4:34 en Massyn se tyd 5:31. “Dit is ’n ongelooflike stadsmarathon met byna 1,5 miljoen toeskouers langs die roete, wat deur 29 woonbuurte gestrek het,” sê Massyn. Dit was Fourie se tweede groot stadsmarathon en Massyn se vyfde een. “In 2023 hoop ek om my sesde een te voltooi vir die groot ses-ster-medalje,” sê hy.
Hulle het die Chicago Marathon klaar gemaak
|

Hulle het die Chicago Marathon klaar gemaak
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Drawwers pak Chicago
Die Goudveld se eie marathon-legende, Louis Massyn, en sy spanmaat, Louis Fourie (Klein Massyn), het…
by
Marti Willon
-

Die groot nr. 6 wink
Matjhabeng se marathon-legende Louis Massyn gaan op 5 Maart aan sy sesde groot marathon ter…
by
Marti Willon
-

Dis ses uit ses, Louis!
Louis Massyn (72) het ná die voltooiing van die Tokio-marathon ’n sesde groot stadsmarathon op…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
