Carina Stolk is ’n meisie van tweë. Dié studente-onderwyser aan die Goudveld-Hoërskool in Welkom is op 02/02/2000 om 14:20 in die Mediclinic Welkom gebore. Sy het dus vanjaar, op 02/02/2022, 22 jaar oud geword. Stolk is op haar oorlede oupa Johan Maree se 62ste verjaardag gebore. Haar ouers is dr. Willie en Elba Stolk, wat altwee onderwysers aan die Goudveld-Hoërskool is. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article