Drie leerlinge van die Primêre Skool Naudeville is in die voorlopige o.13-Griffon-oefengroepe ingesluit. Van links is Aiden Schoeman (o.13B), Theodore Lange (o.13A) en Henré Rossouw (o.13A). Die drie sal tydens die vakansie van 25 tot 30 Junie aan die Cravenweek in Pietermaritzburg deelneem.Foto’s: Verskaf

Tree aan vir rugby-oefengroep

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article