Lede van die Welkom Old Auto Club het Saterdag (11/02) ’n ete by die Heritage on the Park-restaurant in Virginia geniet. Op die geleentheid was tien veteraanmotors en ongeveer 35 lede. Die voertuie tentoongestel is van links ’n Mazda 323 (waarvan die eienaar Martin Jooste is), ’n beach buggie (Leodorio de Andrade), ’n Holden Monaro (Rudolf Kruger) en ’n VW Jetta 2 (Martinus Snyders). By die voertuie is, van links, Thereza Louw, Christine Engelbrecht, Marthinus Snyders, Veronica Pretorius en Charmaine Coetzee.Foto: Verskaf


Toon liefde vir die goue oues

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article