Die bekende pastoorspaar Charlie en Susan Knoetze is terug op hul pos as herderspaar van die AGS Welkom-Noord Dameskus-gemeente. Sy intree preek en verwelkoming vind Sondag (04/06) om 09:30 by dié kerk plaas. Almal word genooi om die diens by te woon.Foto: Verskaf

Terug by kerk

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article