Lede van die Welkom-stoeiklub het op 6 Mei aan die Noordwes- ope kampioenskap in Klerksdorp deelgeneem. Van links is Jaco van der Merwe (afrigter), Wian van der Merwe, Juandré Beukes, Jared van der Merwe, Fourie du Plessis, Liam Herbst en Jan-Phillip du Plessis. Wian behaal President Skole- vrystyl: 43.8 – 43.8 kg, eerste plek, goud en vrystyl o.13: 43.8 – 48.0 kg, eerste plek, goud. Juandré behaal o.7: 36.1-36.1 kg, eerste plek, goud. Jared behaal President Skole- vrystyl: 32.9-33.2 kg, eerste plek, goud en vrystyl o.9: 32.0-33.2 kg, eerste plek, goud. Fourie behaal vrystyl o.7: 32.4-32.8 kg, tweede plek, silwer. Liam behaal vrystyl o.6: 23.9-23.9 kg, eerste plek, goud. Jan-Phillip behaal vrystyl o.6: 19.1-20.4 kg, tweede plek, silwer.Foto: Verskaf


Stoei talle medaljes los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article