Kevin Mitton, ’n lid van die Goudveld-stoeiklub in Riebeeckstad, het Saterdag (20/05) ’n silwermedalje in die jaarlikse Vrystaatse ope stoeitoernooi verower, in die 52 kg-afdeling vir seuns o.8. Daar was 342 inskrywings in dié toernooi wat in Pretoria aangebied is. Hier is Kevin saam met Wiets Behr (afrigter). Foto: Verskaf


Stoei silwer los in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article