By die Primêre Skool Naudeville tree die verkose leiers van elke graad kwartaaliks op as hoofleiers. Die finale keuse van hoofleiers word in die laaste kwartaal gedoen. Die hoofleiers vir die einde van 2024 is van links Margo Gouws (onderhoofmeisie), Ava Agresti (hoofmeisie), Cyril Long (hoofseun) en Ruben Bezuidenhout (onderhoofseun).Foto: Verskaf


Spog as skool se hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article