Inke Krüger (5) het op 28 en 29 Mei in die Q3-kompetisie van die skoleperdryvereniging Sanesa in Kimberley deelgeneem.

Skitter in perdesport

Sy ding mee in die ouderdomsgroep vir ruiters nege jaar en jonger.

Sy het op haar ponie, Frodo, en perd, Sweet Delilah, in 12 afdelings deelgeneem en nege eerste en drie tweede plekke verower.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article