Lehlohonolo Galeboye, ‘n leerling van Welkom-Gimnasium het ‘n silwer medalje vir S o.15 in die 4x100m aflos by die SA skole-kampioenskappe gekry. Die kampioenskappe is op 2 April by die Manguang atletiek-stadium in Bloemfontein gehou.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article