Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
KYK | Gimmie se stem klink op saam met uitblinker-kore op lentekonsert in Bloemfontein
Drie vooraanstaande kinderkore het die verhoog gedeel: die Kaapstad-kinderkoor, die BCC en die senior koor van die Laer Meisieskool Oranje.
-
Matrics share photographs of their farewell special moments – matrieks deel foto’s van hul mooiste aand
Photographs of matric farewell special moments, fotos van Matriek leerlinge se mooiste aand
-
In Top 10 van onnie
Erken vir bydrae Veruchka Liebenberg, ‘n Gr.R-onderwyser by die Primêre Skool Naudeville, is gekies as een van Solidariteit se Top-10 Onderwysers van die Jaar 2025 in die afdeling vir kleuterskole. […]
-
Swimmers shine
The Welkom Super Seals Swim Club made history on 20 September in Bloemfontein, by hosting their first very own gala.
-
Ingesluit in 0.13 meisies krieketspan
Ses leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool is in die o.13A-Lejweleputswa se meisieskrieketspan ingesluit. Hulle is van links Mia van Schoor, Mia Best, Bree Oliver, Mar-Lèzé van der Merwe, Karla […]
-
Gimmies kyk terug op spog-sportseisoen, presteer in rugby, netbal en hokkie
Die instelling van Fast Five-netbal in 2024 het nuwe ontwikkelingsgeleenthede geskep. Die o.15-Fast Five-span het die 2024-Lejweleputswa-liga gewen, en die o.17’s was derde. Dié liga word in 2025 voortgesit.Gim het Lejweleputswa ook in die Vrystaat-kampioenskap verteenwoordig.
-
Top teacher award
Excels in teaching Tau Disebo Anna of the Setshabelo Primary School in Thabong is a provincial winner in the National Teaching Awards, and was awarded at the event in Bloemfontein. […]
-
Check mate for Unitas learner
S’busiso Mtolo, a Grade 11 learner from Unitas Secondary School, obtained a second in the U18 Free State closed chess championships that were held on 15 and 16 August at […]
-
Skole blink uit tot die eindfluitjie
Ná ‘n taai, hoogs mededingende Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks, wat in Augustus tot ‘n einde gekom het, is die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein as algehele wenner gekroon. Gesonde, mededingende en […]
-
Relations forged, CUT in Welkom meets with business
This collective willingness underscores the shared commitment between the business sector and the university to drive innovation, broadening opportunities, and making a tangible difference in the lives of people in the region, fully aligned with the CUT’s mission and vision,…










