Ava Adendorff, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, is gekies vir die Vrystaatse Sanef-skou springspan wat aan die Suid-Afrikaanse jeugkampioenskap van 2 tot 5 Julie by die Kyalami Equestrian Park in Johannesburg gaan plaasvind. Ava en haar ponie, Princess Maluti, is vir die Vrystaatspan vir die ponie-ruiter in die 60cm-afdeling gekies. Sy is ook saam met een van haar ponies, Shangar, vir die Vrystaatspan vir die ponie-ruiter in die 70cm-skouspringafdeling gekies.
Ruitertjie gekies vir die Vryastaatspan
|

Ruitertjie gekies vir die Vryastaatspan
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Jong ruiter ryg prestasies in
Inke Krüger (6), ’n leerling aan Welkom-Volkskool Preprimêr, het aan die nasionale Sanesa-nuweling-kampioenskapsuitdaging deelgeneem en…
by
Marti Willon
-

Skitter in perdesport
Inke Krüger (5) het op 28 en 29 Mei in die Q3-kompetisie van die skoleperdryvereniging…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

