Jan Jacobs van die Handjie Vol-projek het met pik in die hand saam met Willem Asegaai van Riebeeckstad slaggate reggemaak. “Saam met die inwoners van Riebeeckstad in ’n gebaar van vriendskap het ons gewys dat pik en graaf die gereedskap is vir saamwerk en hande vat. As ons saamstaan kan ons ons gemeenskap herbou,” sê Jacobs.Foto: Verskaf


Rol saam moue op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article