Jan Jacobs (regs) en sy Handjie Vol-span het die slaggate in Koppie Alleenweg, Welkom gevul. By Jacobs is Henry Mackay, ’n inwoner van dié straat, wat Jacobs met die harde werk gehelp het om die slaggate op te vul. Engela Pretorius, nog ’n inwoner, het ook hand bygesit. Foto: Verskaf


Rol moue op beter straat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article