Gavin Hoole is as die jeugwerker by Welkom-Gimnasium aangestel. Hy is ’n deeltydse pastoor en ’n berader geregistreer by die Raad vir Pastorale en Geestelike Beraders (CPSC). Hoole is getroud, met twee kinders en twee kleinkinders. “Ek het ’n passie daarvoor om gebroke en seer jongmense te help om deur dinge te werk,” sê Hoole.Foto: Verskaf


Nuut by skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article