Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Riool dam op voor huise
Rou riool dam reeds vir bykans ’n jaar in Queensweg in Saaiplaas, Virginia, op. Inwoners is briesend omdat die werknemers by die Mathjabeng-munisipaliteit vir die afgelope jaar hul oproepe en klagte hieroor blatant ignoreer.
-
Centre still without power
The Eden Hope and Care Centre in Virginia is still engulfed in darkness a week later. Due to arrears of R3,4?million, the municipality cut the services to the centre on 22 October.
-
Ken haar taal
Anwyn Mollentze,’n gr.?10-leerling aan die St?Dominic’s College in Welkom, het ’n derde plek (93%) in die nasionale ATKV- senior olimpiade vir Afrikaans (eerste addisionele taal) behaal. Anwyn het verlede jaar ’n eerste plek in dié olimpiade behaal
-
Fill shoe boxes with joy
Members of the Flamingo Rotary Club and Dunamis Interactors filled 20 boxes for the Santa Shoebox project. This is an annual project managed by the Rotary Club in the Goldfields. Interact is the junior division of the Rotary Club. From…
-
Matriekuitslae dán in koerant
Volksblad, moederkoerant van Vista, sal weer gehaltediens aan sy lesers bied met die publisering en verspreiding van 2018 se matriekuitslae in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die uitslae word op 3 Januarie bekend gemaak en Volksblad vra skole se samewerking om…
-
Queuing for Vista
Vista is one of the most popular news and advertising medium in the Goldfields. Come rain or shine, more than 2 000 copies of Vista are fetched by avid Vista readers at its offices in Stateway every Thursday morning. They…
-
Exhilarating new thriller by South African author
Sleeper is a complex spellbinding thriller from a top-notch weaver of mystery and intrigue, Mike Nicol. Although Mike Nicol is renowned for his multifaceted, yet finely duplicitous storytelling, Sleeper propels him to new heights in his mastery of suspense and…
-
Lei nou gemeente
Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herderspaar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om…
-
Teen beauty crowned
Simoné Denner (14) was crowned as the first Miss Teen Goldfields 2018. Simoné is a Gr.?8 learner at the Goudveld-Hoërskool in Welkom. She will represent the Goldfields at various occasions as Miss Teen Goldfields and she is a proud supporter…
-
Paar moes baba weer begrawe ná lykies omgeruil is
’n Erg getraumatiseerde paartjie van Odendaalsrus wat aan die begin van September hul eersgeborene aan die dood moes afstaan, het nou regsadvies ingewin nadat hulle dié week met skok verneem het dat hulle die verkeerde baba begrawe het.










