Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fikses kan weer nader staan
Die Goudveld-multisportklub bied op Saterdag 26 Februarie sy 43ste Mielie-marathon in Welkom aan.
-
Blink uit met kuns
Drie leerlinge van Goudveld-Hoërskool het baie goed gedoen by die Talent Africa -kompetisie. Hulle bring tussen hulle vier goue medaljes en twee tweede plekke en ‘n derde plek in die wêrled saam met hulle huistoe.
-
Drugs lead to arrest
The Welkom K9 Unit arrested a man (59) at a clinic in the Welkom central business district on Monday, 24 January.
-
Fikses kan weer nader staan
Ventersburg se parkrun-geleentheid begin Saterdag (05/02) om 08:00 in Hamiltonstraat. Weens swaar reënval wat die terrein onder water gelaat het, kon die geleentheid nie in Januarie plaasvind nie. Vir meer inligting kan die Facebook-blad gevolg word.
-
-
-
Stock theft investigated
Stock thieves slaughtered a cow valued at R30 000, but fled the scene before they could be arrested.
-
Neem leiding by skool
Die raadsvoorsitters van die Primêre Skool Naudeville vir die eerste kwartaal is gekies.
-
Dra medeleerlinge se belange op hart
Die Orion-vaardigheidskool se verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) vir 2022 gekies
-
Take the lead in city
Two Welkom-Gimnasium learners have been selected for the Matjhabeng Junior City Council.

