Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Water Crisis In Meloding
The Youth Empowerment Organisation (YEO) took the initiative to help distribute water in Meloding during the Matjhabeng Water Crisis. The YEO took the initiative to request Aquelle water as one […]
-
Inwoners keelvol vir probleme
Die inwoners van Winburg in die Vrystaat sit met hul hande in hul hare omdat die watertoevoer na die dorp weens ’n gebarste pyp reeds vier dae onderbreek word.
-
Prokureur borgtog geweier
’n Bekende prokureur van Welkom wat in die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein aangehou word, het hom tot die appèlhof gewend om op borgtog vrygelaat te word. Dit kom nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge ingetrek is.
-
Police Response to Amari School
1. According to our records since from January 2021 until the 28 September 2021, one case of theft of copper cable was reported stolen at Amari school. This is the crime reported thus far.
-
Skool in die greep van verskrikking
Kapt. Stephen Thakeng, bevelvoerder van korporatiewe kommunikasie vir die Lejweleputswa-distrik, het ’n media-navraag oor die aangeleentheid beantwoord. “Volgens ons rekords is net een geval van diefstal van koperkabels by die […]
-
Viljoen Retief besoek Welkom
Die Afrikaanse sanger Viljoen Retief besoek Welkom vir twee opvoerings op 8en 9 Oktober. Vrydag (08/10) tree hy by die Mynbestuurders-gholfdag ten bate van Amari-Skool op en op 09/10 tree hy by Woodstok Pub and grill op. Die kaartjies kos…
-
Onderwyser se musiek dra boodskap
Lida Venter het die musiekwêreld in rep en roer met haar nuutste enkelsnit, “ ’n Onderwyser se hart”.
-
Die Woordeboek van Afrikaanse Taal (WAT)
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verskaf elke week ’n kleurryke beskrywing van ’n buitengewone Afrikaanse idiomatiese uitdrukking of woord. Besoek wat.co.za vir meer inligting. Illustrasies – WAT
-
Diary/Dagboek
Diary entries must be submitted by 16:00 on the Friday before publication. Send an email to marti.will@media24.com or a WhatsApp message to 074-238-5837.
-
Mediclinic Vista Eskom Athletics Club FS Virtual Road Race Series 20, 21, 22 August 2021
The 1st virtual road running event was a huge success, participants was excited to see and received there virtual diploma in name and with completion of the distance and results received a virtual medal. A surprise decision was followed up…


