Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gereed om skool te lei
Welkom-Gimnasium se leerlingraad vir 2022 is van links, voor: Kristen Weyers, Wiehan van der Merwe, Ruhan Young (onderhoofseun), Diwahn Dannhauser (hoofseun), Phatiwe Ntobela (hoofmeisie), Megan Gloy (onderhoofmeisie) en Dimakatso Motsamai; agter: Megan van der Westhuizen, Kgotso Mohapi, Sibusiso Sitshinga, Bonolo…
-
Kursusgangers gelei om profeties te groei
Die Koninkryk Bedieninge van Christus bied kursus aan wat elke gelowige leer, oplei en toerus om God se stem te erken en te hoor.
-
Watermeter diefstal ruk hand uit
In Desember is twee watermeters per dag in Odendaalsrus gesteel. Gemiddeld word tussen 60 tot 80 watermeters per maand in die groter Matjhabeng buit gemaak.
-
Local models can line up
BellaDiosa Talent, a national modelling and talent agency based in Welkom, is the only agency on the African continent to get nominated for the Southern Entertainment Awards for three consecutive years.
-
Local singers scoop international prizes
The duet Ty-Rina consisting of Tyrell Bazley and Arina Bosch achieved an overall second place in the vocals group category at the Stars of the Universe International Performing Arts Competition, which was held virtually.
-
Oudprokureur oorlede
Roma Badenhorst (93), ’n bekende in Virginia en omgewing, is Vrydag (21/01) oorlede.
-
Elke uitdaging oorkom
’n Oudleerling van Welkom-Gimnasium is nie net as die Vrystaat se beste presteerder in rekeningkunde aangewys nie, maar is ook een van die provinsie se tien topmatrikulante.
-
-
Klag dalk ingedien ná vermiste ketting
Bykans twee maande nadat dit bekend geword het dat die Matjhabeng-munisipaliteit se waardevolle burgemeestersketting spoorloos verdwyn het, swyg dié owerheid steeds oor die redes waarom die ketting weg is.
-
Cleaning drive underway
The commencement of a major cleaning campaign in Welkom this past weekend signifies a unique partnership between Team Matjhabeng, the business community and residents.
