Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mark nou maandeliks
’n Franse mark word Saterdag (05/02) by Villa Avianto in Kwaggafontein, Bloemfontein, aangebied.
-
-
Survivor scarred, but not defeated
“I am a breast cancer survivor. I am a warrior. I have defeated the beast.”. Since 2019 Manana has been a triple negative breast cancer carcinoma survivor.
-
ATMs bombed, police looking for two more suspects
One suspect has been arrested after two automated teller machines (ATMs) in Allanridge were bombed. Members of the SAPS are still looking for two other suspects apparently involved in the crime.
-
Vereer as uitblinkers
Die toppresteerders van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Welkom-tak is op die jaarlikse prysuitdeling, wat op 17 Januarie gehou is, aangekondig. Van links is Marthie Faurie (kunswerk, blomme – gevorderd), Kowie Oosthuizen (lekkergoed), Desiree Korb (mikrogolf, gebottelde produkte, hoogste groottotaal) en…
-
Soos visse
Vyf lede van die Welkom Super Seals-swemklub het goed gevaar op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat op 23 Desember in Parys gehou is. Van links is, voor: Mosa Seboko, Tatum Venter, Miguel Figuiera (2 goue, 4 silwer- en 2 bronsmedaljes) en Noa…
-
Lede kan volkspele eersdaags weer geniet
Die Protea-volkspelelaer sal Dinsdag (01/02) om 19:00 sy weeklikse oefensessies hervat.
-
Veediefstal laat vier in hof beland
Danksy goeie inligting kon die polisie in die Vrystaat vier mense in hegtenis neem wat vermoedelik vee by Welkom gesteel het.
-
Bybelskool insiggewend
Vanjaar se aanbieding van die Bybelskool van die NG kerk Welkom-Suid begin Woensdag (02/02) om 18:30 met ’n reeks oor Openbaring. Die Bybelskool, onder leiding van dr. Leon Foot, bestaan reeds 16 jaar.
-
New year provides fertile soil for planting in expectation
For me, going into a new year is like starting a new chapter in life.I always see it as a chance to write an incredible story about myself. I pray that we all see the opportunities that are coming up…


