Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Presteer as atlete
Die Laerskool Riebeeckstad het op die Welkom-Volkskool se jaarlikse 2-uur-atletiekbyeenkoms puik prestasies behaal. Die Riebies het met altesaam 21 medaljes weggestap, waarvan 6 brons was, 9 silwer en 6 goud. Dié skool is ook as die byeenkoms se algehele wenner…
-
Tref nog tweë in 2022
Tref nog tweë in 2022 – Carina Stolk is ’n meisie van tweë. Sy is op 02/02/2000 om 14:20 in die Mediclinic Welkom gebore. Sy het dus vanjaar, op 02/02/2022, 22?jaar oud geword. Stolk is op haar oorlede oupa Johan…
-
-
Brandbestryder gehuldig
Rassie Erasmus (54), ’n staatmaker in die Vrystaat se brandweer- en nooddienste, is Vrydag (04/02) oorlede. Francois Klaassen, wat jare lank sy vriend en kollega was, se skrywe is ’n huldeblyk aan hom:.
-
-
Dancers represent South Africa
Two members of the Motion Fitness pole dance studio in Welkom received gold certificates for their participation in the open dance category of the Stars of the Universe competition.
-
Intervention provides relief to families affected by floods
Both the Free State MEC for Social Development and the deputy minister of Forestry, Fisheries and the Environment paid the beleaguered Matjhabeng Municipality a visit on Tuesday (08/02).
-
Motor tot volle glorie herstel
’n Statige 83 jaar oue kolos het die meer as 1 000 km na die Wes-Kaap aangepak.
-
Skool ’n baanbreker
’n Droom van die afgelope vyf jaar het werklikheid geword met die amptelike opening van die Welkom-Volkskool se veeldoelige kunsgras-netbalbane.
