Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jong rugbyspeler van Welkom is kritiek
’n Jong rugbyspeler van Welkom, Jaco Weideman (21), se hart het Saterdag verskeie kere gaan staan, nadat hy moontik in ’n duikslag beseer is.
-
Matjhabeng se oudste inwoner sterf
Seithuti Adelina Monokoane, een van Matjhabeng se oudste inwoners, is een dag ná haar 104 de verjaardag oorlede. Sy het op 1 Julie 104 geword, en is Saterdag (02/07) aan servikale kanker dood.
-
Young Welkom rugby player is critical after match
A Welkom young rugby player, Jaco Weideman (21), whose heart stopped beating several times on Saturday after he was possibly injured in a tackle, was transferred on Sunday by helicopter to the Rosepark hospital in Bloemfontein in a critical condition.
-
Ampetlike Eskom-beurtkrag skedules vir 3 tot 8 Julie
Ampetlike Eskom-beurtkrag skedules vir 3 tot 8 Julie
-
Perfekte seisoen vir Perses
Die Griffons het Vrydag (24/06) in die HT Pelatona-stadion in Welkom die rekordboeke herskryf toe hulle met ’n oorwinning oor die OP Olifante die seisoen onoorwonne afgesluit het.
-
Fuel price hikes
Fuel Price for July 2022: prices increase this Wednesday #FuelPriceHike Based on current local and international factors, the fuel prices for July 2022 will be adjuste
-
-
Fase 6-beurtkrag vir vandag afgeskaf
Eskom het aangekondig dat geen fase 6-beurkrag Vrydag toegepas sal word nie.
-
Een buitelander ontvoer, een geskiet
Een buitelander is ontvoer en nog een is in die been geskiet toe drie gewapende rowers hul onderneming in Odendaalstraat, Odendaalsrus, aangeval het.









