Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Polisie teiken onwettige handel in bedreigde spesies
Twee buitelandse burgers is in Mmamahabane en Ventersburg in hegtenis geneem omdat hulle in besit was van bedreigde of beskermde spesies (Tops) was.
-
Dapperheid vereer
In die gees van Ubuntu het die raadslid van wyk 17, Thandisa Khalipha, hande gevat met die Thabong SAPD se eenheid vir maatskaplike misdaadvoorkoming om bystand te bied aan ‘n man wat alles in ‘n sinkhuisbrand verloor het.
-
Can you guess the famous catch phrases from WWE?
It is remarkable to look back at some of the fond memories one has with the WWE and its rich history of superstars who continue to excite the WWE Universe week in and week out. Every superstar has etched their…
-
Weer tyd vir “Madiba Walk”
Die Rotary Goldfields Sunset sal weer die jaarlikse Rotary in Action Madiba 67 Minute Walk for Charity aanbied.
-
Polisie lê beslag op R22 miljoen se perlemoen
’n 50-jarige verdagte is deur die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekspan in Welkom, saam met Kroonstad-hoofwegpatrollie, vir die besit van perlemoen, in hegtenis geneem.
-
Security guard robbed of his pistol and shotgun
Two armed men robbed a Welkom security officer of his Mossberg shotgun, a 9mm CZ PO7 pistol, IPhone, Ipad Mini 4 tablet, identity document, bank cards and his firearm license.
-
Jong rugbyspeler oorlede
Jaco Weideman (21), die jong rugbyspeler wie Saterdag ernstige beserings in ‘n ligarugbywedstryd opgedoen het is oorlede..
-
Vergeet ander stemme, fokus op God
Mary Southerland maak ’n stelling: “Stres kom wanneer ons al die ander stemme in ons lewe toelaat om die een stem wat regtig saak maak, naamlik die stem van God, uit te doof en stil te maak.”.
-
Victim safe after kidnapping
A foreign national was kidnapped at gunpoint from his business in Odendaalsrus on Sunday (03/07) evening.









