Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
-
Kyk weg van jou kommer; raak betrokke by ander se lewe
Jesus gee vir ons riglyne hoe ons kommer in ons lewe moet hanteer.
-
‘Faksiegevegte’ kry skuld
Kontrakteurs wat sê hulle is in die ANC se faksiegevegte vasgevang en van wie sommige glo agt maande laas vir hul dienste betaal is, het Maandagoggend (25/07) die hekke van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit in Welkom gesluit.
-
-
Mans in hof ná ontvoering
Die Welkom-polisie het drie mans vir die ontvoering van ’n 26-jarige man in hegtenis geneem.
-
Dagga worh R60 000 seized
Two suspects in possession of dagga valued at R60 000, were arrested in a roadblock that was held on the N5 road between Senekal and Winburg.
-
Skietgeveg tussen polisie en gewapende rowers
‘n Skietgeveg tussen die Bloemhof-polisie en vier gewapende rowers het uitgebreek ná ‘n gewapende roof by ‘n snoepie.
-










