Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stuur só nuus aan koerant
Vista wil nuusdekking aan stories uit die Goudveld-gemeenskap gee. Diegene wat hul storie en foto’s met lesers wil deel, kan Marti Will by 057-357-1304 bel of stuur ’n e-pos na marti.will@media24.com.
-
Hittegolwe en brande skroei Europa, Afrika en Asië
Terwyl hittegolwe Europa, Noord-Afrika, die Midde-Ooste en Asië verskroei, gaan NASA-satelliete en waarnemingstelsels voort om die data te versamel en te interpreteer. “Hierdie groot gebied van uiterste (en rekordbrekende) hitte is nog ‘n duidelike aanduiding dat die uitstoot van kweekhuisgasse…
-
Man in besit van plofstof in hegtenis
Die Virginia SAPD het Vrydag (15/07) omstreeks 18:20 inligting ontvang oor ‘n man met plofstof wat in ‘n sak versteek is.
-
Buitelander met dwelms betrap
Die Welkom-polisie het ‘n 39-jarige buitelander in besit van CAT, Chrystal Meth en TIK in hegtenis geneem. Hy is aangekla van die besit van, en handel in dwelms.
-
Drie mans skiet Chinese vrou dood
Die Welkom-polisie soek na drie onbekende swart mans wat ‘n Chinese vrou (47) koelbloedig dood geskiet het toe sy ná werk by haar huis in Dagbreek, Welkom, aangekom het.
-
Optometrists leave a legacy
Two of Welkom’s best known and beloved optometrists, Arri and Rhoda Vorster, will be leaving the Goldfields after virtually 40 years.
-
Owners of mortuary shot dead on the R64 road
A couple was brutally murdered on the R64-road between Dealesville and Boshoff last Thursday (06/07).
-
Operation targets illegal trade in species
Two foreign nationals were arrested in Mmamahabane and Ventersburg for being in possession of threatened or protected species (Tops) specimen.
-
-









