Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Getal syferkoppe wat hier tel vermenigvuldig
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om benewens leerlinge van die Vrystaat ook dié van die Noord-Kaap in te sluit.
-
Veldbrand-chaos laat drie in hospitaal beland
’n Plaasvoorman van Ventersburg, Johan Beket (56), het Sondag ernstige brandwonde in ’n veldbrand opgedoen en twee vragmotorbestuurders is in ’n botsing beseer toe vlamme oor die N1 buite die dorp gespring het.
-
Welkomse man aangekeer vir seksuele misdrywe met seuns
’n Man van Welkom (36) wat kinderpornografie vervaardig en op die donkerweb versprei het, is in hegtenis geneem nadat Interpol die plaaslike polisie daarvan bewus gemaak het.
-
Festival to be held annually
The Bronville Sports and Arts Festival was held for the first time this year on 7 August at the Bronville Stadium, and will become an annual event.
-
Kitsbank opgeblaas
Die provinsiale georganiseerde misdaadeenheid het ’n soektog begin na vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle ’n kitsbank in Ruben Mogosistraat, Nyakallong, opgeblaas het.
-
Time has come for world to see and experience Christ in every Christian
The church and her message have gone through different transformation processes over the centuries.
-
Hoof vier 60 j. met motorpret
Die hoof van die Laerskool St Helena se 60ste verjaardag was ’n heerlike dag vol verrassings.
-
Women’s role highlighted
As part of Women’s Month, and in the pursuit of women’s socio-economic empowerment, the deputy minister of Water and Sanitation in the Free State has embarked on a campaign with a specific focus on the role of women.
-
R30 road claims man
The ill-famed stretch of the R30 road between Allanridge and Bothaville has claimed yet another life.
-
Sangstudente laat hul stem ten tyde van fees hoor
Studente van die Welkom-sangskool het aan die Goudveld-Hoërskool se taal- en kunstefees deelgeneem en het uitstekend gevaar.








