Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Young writer uplifts, despite bullying suffered
Launched by Lydia Letuka in 2022, Nalane Yaka Media NPC is an arts and culture company based in Phahameng, Bultfontein, aiming at promoting, educating, encouraging, and informing people of their heritage.
-
-
-
Dr. verruil Goudveld ná 32 j. vir Wes-Kaap
Die bekende Goudveldse algemene praktisyn dr. Francois de Wet tree einde Februarie ná 32 jaar by sy praktyk in Riebeeckstad af.
-
Die reg seëvier
Die twee mans wat Pieter (56) en Eddie Hills (26) in 2020 vermoor het, is elk twee lewenslange vonnisse en vyf jaar vir huisroof opgelê.
-
-
Die groot nr. 6 wink
Matjhabeng se marathon-legende Louis Massyn gaan op 5 Maart aan sy sesde groot marathon ter wêreld, die Tokio-marathon, deelneem.
-
God hoor, verstaan Sy kinders se pyn
In Eksodus 2:23-25 kon Israel seker op verskillende maniere reageer het.
-
Bevoorreg om 98 lewensjare te vier
Die Silver Village, vir afgetrede bejaardes was Saterdag 18 Februarie bevoorreg om ’n verjaardagtee vir een van hulle inwoners, Tienkie Robbertson te hou om haar 98 ste verjaardag te vier.
-
Welkom says farewell to respected newsman
An icon of journalism and a newspaper man through and through, Mogoje Jones Mojaki, has passed away.










