Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Poor planning town’s blight
The human rights of Matjhabeng residents are being violated by the Matjhabeng Municipality’s poor planning and failure to implement consequence management.
-
VLU help met Paasgeskenke
Lede van die Welkom VLU-tak besoek weekliks die Silver Village-tehuis vir bejaardes in Welkom waartydens ’n skeppende aktiwiteit gedoen word. Op 4?April is Paasgeskenke gemaak. Sannie Vermeulen wys ’n glasie-hasie, en ’n waslap wat soos ’n hasie gevou is. Dit…
-
Paljas, toorgoed
Dié woord en sy omskrywing is deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal?(WAT) verskaf. Gaan na wat.co.za
-
Kop en skouers in gat
Die sinkgat op pad na die St. Helena-hospitaal kan volgens Jan Jacobs van die Handjie Vol-projek nie toegegooi word nie. “Daar moet ’n pyp ingesit word, want dit is deel van die stormwaterstelsel. Die grond wat ingeval het, moet uitgehaal…
-
-
-
-
Retiree to miss service
After 33 years the much loved and respected Gen. Emanuel Molale has retired from the South African Police Service.
-
Doen jou deel om wêreld lekkerder en beter te maak
Om in Welkom te bly, bied die afgelope aantal jare baie uitdagings.
-
Bloemskou vier 140 j. met vol program
Oor twee weke begin Bloemskou, wat vanjaar ook 140 jaar in die skoubedryf vier. Die skou word van 27 April tot 6 Mei in Bloemfontein gehou.










