Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gouties seuns hokkie
Die Goudveld-Hoërskool se eerste seunspan is van links JJ Janse van Rensburg, Marco Botha, Hanco de Beer, Lerato Mokhethi, Tikhedi Rakhalane, SG Hamman, Riegardt Erasmus, Lebo Komani (kaptein), Reghardt van der Westuizen (doelwagter), Dillen Radyn (onderkaptein), Piet le Roux, Bongi…
-
-
Gouties Meisies hokkie
Die Goudveld-Hoërskool se eerste meisiespan is van links, voor: Caitlin van Kraayenburg, Megan Wepener, Kay-Lee Hall (kaptein) en Machell Luddick (doelwagter); agter: Danika Smith, Mienke Nieuwenhuis, Bianca Earle, Rihane Liebenberg, Cara Claassen, Mianique Lombard, Roxy Siebert (hoofafrigter), Chanelle de Klerk,…
-
Twee vas vir diefstal
Tydens ’n gesamentlike intelligensie-gedrewe operasie buite Odendaalsrus het vier gespesialiseerde polisie-eenhede beslag gelê op 2 180 liter van die landbougif Round Up ter waarde van R436 000.
-
Buitelander 23 j. tronk toe
’n Buitelander (33) is 23 jaar tronkstraf opgelê vir moord en poging tot moord, waarvan 13 jaar vir agt jaar opgeskort word.
-
Gelowiges kan vrylik getuig dat Jesus hul onuitputbare energiebron is
Die uitdrukking “Jesus is Here” word as die oudste belydenis in die kerk beskou.
-
-
Off to claim the world championship
A learner of the St Dominic’s College Welkom and well-known motocross rider, Blade Tilley (13), will represent South Africa in July at the 2023 FIM Junior Motocross World Championship in Bucharest, Romania.
-
-









