Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Revealing status for peace of mind
Community leader Joy Makhathe encourages the community to know their status.
-
Community mourns passing of pillar
Tributes have poured in since the passing of John Goodman. Goodman was one of the first educators to be appointed at the Welkom Secondary School, and proceeded to gain the respect of the community.
-
VLU-voorslag het kongres-finesse
Welkomse filantroop Vanda Gagiano is op die 30ste driejaarlikse Wêreldbond van Plattelandse Vroue- (WBPV) kongres tot voorsitter en sekretaresse vir die reëlingskomitee van die volgende kongres, wat in 2026 in Kanada gaan plaasvind, verkies.
-
-
Be a source of upliftment for those in great and clear need of such
In trying times we can become so weary and disheartened but Gal 6:9 (TPT) says “don’t allow yourselves to be weary or disheartened in planting good seeds, for the season of reaping the wonderful harvest you’ve planted is coming.” Gal…
-
-
Drinkwater veilig, sê Lejweleputswa-distriksraad
Die inligting rondom die cholera-uitbreking in Matjhabeng is ontstellend en veroorsaak onnodige paniek onder die gemeenskap.
-
Dosent (28) van Welkom steeds vermis
Drie verdagtes het in die Virginia-landdroshof in verband met die kaping en ontvoering van ’n dosent van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Welkom-kampus verskyn.
-
Steun jeug met aksie
Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig.
-
Maak hul reg vir teenstanders
Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem.










